Ons antieke moeder

Mei 29, 2008 at 1:49 nm 5 Kommentaar

Rosalind inspireer.

255 miljoen jaar gelede stap daar ‘n groepie dicynodonts (mamma, pappa en kindertjies?) deur modder. Toe gebeur daar iets – ons is nie presies seker wat nie, dalk ‘n vloed wat ander modder bo-oor die voetspoortjies spoel – en die voetspore word vir ons verewig. Sodat ons, 255 miljoen jaar later, op die plaas Asante Sana, in die middel van die Oos-Kaapse nêrens, vir die eerste keer leer dat hierdie diere in groepe beweeg het.

Of dalk was hulle oppad na die ark van Noag, 3000 jaar gelede, maar kon met hul kort beentjies ongelukkig nie vinnig genoeg loop nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bedford Herbesoek Stof ou kennis af

5 Kommentaar Add your own

  • 1. rosalindfranklin  |  Mei 29, 2008 om 4:53 nm

    Hulle kon ook nie ‘n lift gekry het nie, busse was vol. (Nie geweet daar is ‘n paleoplaat op die plaas nie).

    Reply
  • 2. Wipneus!  |  Mei 29, 2008 om 4:59 nm

    Dis nou interessant..

    Reply
  • 3. maeree  |  Mei 30, 2008 om 11:43 vm

    is dit wat mens dit noem? paleoplaat?

    Reply
  • 4. rosalindfranklin  |  Junie 2, 2008 om 8:58 nm

    As dit spore is van diere (enige diere, selfs insekte, of selfs watermerke of sand wat gewaai het) wat bewaar gebly het, nadat hulle in moddergestap het en dit het verstaan, en bewaar gebly dan is ‘n paleoplaat.

    Reply
  • 5. rosalindfranklin  |  Junie 2, 2008 om 8:58 nm

    oeps ….versteen , nie verstaan nie. sorry

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: