Stof ou kennis af

Mei 30, 2008 at 11:37 vm 4 Kommentaar

Sisteemteorie (klik om hele tabel te sien):

(Mense is geneig om in ‘n krisis terug te keer na ‘n vorige sisteem.)

As ek verstaan, kan ek cope.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ons antieke moeder Stars of the Moscow Ballet

4 Kommentaar Add your own

  • 1. arcadia  |  Junie 3, 2008 om 7:39 vm

    hey maeree. ek het die resep van die internet afgekry en die site is nou unavailable. sover ek kan onthou kook jy twee blikke kersies, ‘n halwe koppie water en tussen ‘n halwe en ‘n vol koppie suiker (afhangende van hoe soet jy dit soek), ‘n kaneelstokkie, twee naeltjies, en twee skywe suurlemoen saam vir ‘n ruk, sit dit dan in ‘n blender (ek het nie een nie so het dit net so gelos) en voeg 250 ml room by. die meeste resepte bedien dit koud maar ek dink dis veel lekkerder warm; check maar die resepte uit wat google vir jou uitgooi. hoop dis lekker –

    Reply
  • 2. maeree  |  Junie 3, 2008 om 9:30 vm

    dankie! sal dit aan my sjef oorhandig.

    Reply
  • 3. freddy  |  Junie 6, 2008 om 7:51 vm

    Jy het presies loop opsit wat ek wou gedoen het. Ag dankie, nou hoef ek dit nie te soek nie.

    Reply
  • 4. maeree  |  Junie 6, 2008 om 12:36 nm

    jy meen sisteemteorie?
    plesier
    ek’t dit selfs in kolomme getik. nice nĂ©?
    ek lees nou die boek. dalk help dit my oorleef. i doubt.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: