Stars of the Moscow Ballet

Junie 3, 2008 at 9:28 vm 1 comment

Ek was onder die indruk dat ek gereeld (so gereeld as wat mens kan as jy in ons stad woon) dansproduksies bywoon. O.a. ballet.  Sal ek toe besef, terwyl ek na die “Stars of the Moscow Ballet” kyk, dat ek nog nooit gewone, klassieke ballet gesien het nie.  Turns out Maeree gaan kyk altyd moderne, eksperimentele produksies.  Ek het die hele tyd verwag dat die meisies gaan wawiele doen en dat die dansers mekaar oor die vloer gaan sleep.  In sekere kringe sal dit my beslis as ploert kwalifiseer.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Stof ou kennis af Vat so!

1 Kommentaar Add your own

  • 1. sonkind  |  Junie 3, 2008 om 1:51 nm

    Toemaar, jy is dan nie die enigste ploert nie, ek dra ook daai skoentjie. Ek is weer versot op enige “…on Ice”. So, dan is ek die grootste ploert :lol:

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: