Vat so!

Junie 4, 2008 at 1:08 nm 7 Kommentaar

Hoog tyd!

Hierdie kar verteenwoordig vir my alles wat verkeerd is met die wêreld: oordaad, selfsug, ‘n waardesisteem wat alles gryp en gemaklik oor ander jaag in die oortuiging dat dit jou toekom.

*spoeg*

Good riddance.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Stars of the Moscow Ballet Gelykenis

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Jaco  |  Junie 4, 2008 om 1:17 nm

    Eina.
    Trap nou so op ‘n man se drome.

    Reply
  • 2. Pienk Zuit  |  Junie 4, 2008 om 2:07 nm

    Good riddance inderdaad! Of soos die kiddie in Inconvenient Truth gesê het : “Why drive a Hummer?”. Daar is actually ‘ n rede, wat hier goed beskryf word:

    Ek kan mos nie verstaan hoekom mense in lelike karre ry nie. Voorbeelde : Fiat Multipla, Chrysler PT Cruiser, amper enige SSangYong maar veral die Stavic, en dan ook die Hummer. Ek wil sulke klein kaartjies laat druk wat sê “Why would you drive such an ugly car? Please send your reasons to pienkzuit@gmail.com.”, die kaartjies onder die wiper van hierdie lelike karre los, en dan die redes publiseer, want ek kan dit nie verstaan nie.

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Junie 4, 2008 om 2:09 nm

    Ek wil selfs so ver gaan as om te sê ek hou minder van Hummers as van Crocs.

    Reply
  • 4. George Maru  |  Junie 4, 2008 om 8:39 nm

    Daar is ‘n website (kan nie onthou waar ek daarvan gelees het nie) wat hulle daaraan toewy om as jy ‘n hummer op die pad te sien, vir hom te toet en dan ‘n middelvinger te gooi.

    Ek weer weier om op paaie vir hulle ‘n kans te gee. Ek sal ander karre voor my laat indruk, maar in beginsel nie ‘n hummer nie. Daar is ander voertuie wat ook op daai lys is, maar ek noem nie name nie.

    Reply
  • 5. Jaco  |  Junie 4, 2008 om 9:46 nm

    Nee wragtag. Wat maak ‘n Hummer (of meer spesifiek die bestuurder van ‘n Hummer) ‘n slegter mens as sê byvoorbeeld die bestuurder van ‘n duur duitse sedan?

    Reply
  • 6. maeree  |  Junie 5, 2008 om 8:54 vm

    bwahahahaha. zuit, jy’s funny. en daai website briljant.

    george, ek wonder oor die ander voertuie. daar’s redes waarom ek hummers bo ander 4×4’s uitsonder, maar daar’s baie fuel guzzlers op die pad.

    jaco, een woord: sustainability. nog ‘n woord: selfsug. ons planeet kan nie die tipe goed onderhou nie, maar gelukkig is dit die volgende generasie se probleem, nie die hummer-bestuurder s’n nie.

    Reply
  • 7. rosalindfranklin  |  Junie 6, 2008 om 5:44 nm

    41 000 spesies word bedreig. dit is baie sad. sowat 65 kom met in aanhouding of in kwekerye voor. lewe sterf voor ons oe uit.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: