Seisoen van Groen

Junie 6, 2008 at 1:29 nm 2 Kommentaar

Aangesien niemand kan sê wat hulle doen om die aarde te beskerm nie, sal ek ‘n paar voorstelle maak.

Wat van groen skoonheid? Maak seker dat jou toiletware en kosmetiese produkte “groen” is (nie van kleur nie, stupit, van oorsprong). Koop “The Green Beauty Guide“. Of kry die inligting sommer gratis op hul website.

Of maak soos ek, wees ‘n sucker vir bleeding-heart liberal bemarking en spandeer elke maand die helfte van jou salaris by The Body Shop. Woolworths se erg fancy takke verkoop ook groen kosmetiese produkte.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Gelykenis World Naked Bike Ride

2 Kommentaar Add your own

  • 1. Klim vir die groenspan « Die Pienk Zuit  |  Junie 6, 2008 om 4:22 nm

    […] 6, 2008 Klim vir die groenspan Posted by Pienk Zuit under Uncategorized   Maeree maak ‘n paar voorstelle vir wat mens kan doen om groen te bly.  Alain Robert het gister die New York Times se gebou […]

    Antwoord
  • 2. TristonJ  |  Junie 8, 2008 om 4:07 nm

    ek gebruik so veel moontlik “groen” produkte in die huis.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: