World Naked Bike Ride

Junie 8, 2008 at 4:52 nm 15 Kommentaar

Doen jou ding vir die Seisoen van Groen.  Ry kaal fiets.  “Protest oil dependency and celebrate the power and individuality of our bodies.”

Kry meer info oor die World Naked Bike Ride – en kyk wanneer is die volgende geleentheid in Kaapstad of Pretoria (hopelik in die somer).

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Seisoen van Groen Ode aan alle werklik magtige mans

15 Kommentaar Add your own

  • 1. freddy  |  Junie 8, 2008 om 8:08 nm

    Hoe het hulle almal by die event uitgekom?

    Reply
  • 2. Bertus!  |  Junie 8, 2008 om 8:13 nm

    Daar is drie falusse duidelik sigbaar op daardie foto.

    Reply
  • 3. Roer  |  Junie 8, 2008 om 8:40 nm

    Die wêreld kan maar vergaan. Daar is nie ‘n manier nie.

    Reply
  • 4. Sonkind  |  Junie 8, 2008 om 8:48 nm

    :lol: @ Roer

    Ek dink nie dis eers iets wat ek sal wil SIEN nie, nevermind RY!

    Reply
  • 5. freddy  |  Junie 9, 2008 om 7:44 vm

    Ek sien fietssale is toe rerig nie goed vir mens nie.

    Reply
  • 6. maeree  |  Junie 9, 2008 om 10:12 vm

    bertus!, hoekom het jy niks ges^e oor die fallus by ” gelykenis” nie?

    Reply
  • 7. Johan Swarts  |  Junie 9, 2008 om 4:19 nm

    um…en al die olie en oliebyprodukte wat gebruik word om die fietse uit staal en plastiek te vervaardig?

    Reply
  • 8. Johan Swarts  |  Junie 9, 2008 om 4:28 nm

    (of hulle te vervoer na winkels waar hulle gekoop kan word?)

    Reply
  • 9. Pikkelik  |  Junie 9, 2008 om 8:11 nm

    Not in a million years!!!!

    Reply
  • 10. Bertus!  |  Junie 10, 2008 om 6:04 vm

    Imagine hoe stink dit.

    Reply
  • 11. maeree  |  Junie 10, 2008 om 9:04 vm

    wat is julle mense se issues met naaktheid?
    ek stel terapie voor.

    Reply
  • 12. Johan Swarts  |  Junie 10, 2008 om 12:49 nm

    Ek kan jou sê wat die issue is. Almal op daai foto is damn lelik. Photoshop, seg ek, for the love of beauty Photoshop! ;)

    Reply
  • 13. Johan Swarts  |  Junie 10, 2008 om 12:50 nm

    (Op ‘n meer ernstige noot, ‘n kaal liggaam herinner ons daaraan dat ons sterflik is. Ons hou nie daarvan nie.)

    Reply
  • 14. Die donker kant van groen « inderdaad  |  Junie 10, 2008 om 3:10 nm

    […] lig in sy kommentaar die probleem met ekologiese verantwoordelikheid vir ons uit.  Elke poging om groen te wees, het […]

    Reply
  • 15. rosalindfranklin  |  Junie 11, 2008 om 6:41 nm

    bertus! ek tel 4, kyk mooi…:)

    maeree….kyk vir ons op jou stats hoeveel mense het op die groter kiekie gekliek, om beter te kan sien my kind.
    ek wonder hoekom moet hulle fietsry as verskoning gebruik, hoekom hou hulle nie net sommer kaal piekniek nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: