Frack

Junie 18, 2008 at 1:15 nm 7 Kommentaar

Oooeeee!  Download Firefox 3!  Ooeeee!

Jammer jou ou add-ons werk nie meer nie.  Tough cookies.  Ons het ‘n wêreldrekord opgestel.

Gmph.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Droomhuis Herwin Herwinner Herwinste

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Junie 18, 2008 om 2:53 nm

    Click op Check Now. Dan download hy die nuwe weergawe van die plugin, wat wel met 3 werk.

    Reply
  • 2. maeree  |  Junie 19, 2008 om 11:38 vm

    PRESIES
    3 uit 7! dis nie eers 50% nie – in my boekies is dit ‘n druipsyfer.
    ek het bv regtig daardie afr woordeboek nodig.

    Reply
  • 3. Pienk Zuit  |  Junie 19, 2008 om 12:02 nm

    mmmm, die woordeboek werk by my op Firefox 3. Probeer bietjie die woordeboek weer aflaai:
    https://addons.mozilla.org/en-US/firefox/addon/5127

    en as jy dit nie reeds gebruik nie, Dictionary Switcher ook:
    https://addons.mozilla.org/en-US/firefox/addon/3414

    Meeste plugins is reeds opgedateer vir weergawe 3, so as ‘n plugin nie werk nie, probeer dit weer installeer.

    As jy Mozilla Thunderbird vir email gebruik, kan jy bogenoemde daarin ook installeer, dan het jy Afrikaanse spellcheck vir jou email ook. (Vra maar as jy belang stel hoe).

    Reply
  • 4. Bertus!  |  Junie 19, 2008 om 6:04 nm

    Jy kyk obviously te veel Battlestar Galactica, Starbuck.

    Reply
  • 5. maeree  |  Junie 20, 2008 om 9:25 vm

    bertus! ek is so bly dat jy wydbelese genoeg is om al my literêre verwysings te vang. erudiet inderdaad.

    Reply
  • 6. Bertus!  |  Junie 21, 2008 om 5:41 nm

    Soos in, “Starbuck sure kicked the frack out of that cylon.”

    Ek beoog egter om die 4de reeks te boikot noudat almal in cylons verander het. Bygesê Laura Roslin is die coolste president ooit selfs al is dele van haar dialoog uit George Bush se toesprake gelig.

    Reply
  • 7. maeree  |  Junie 24, 2008 om 10:32 vm

    o. en jy sê ek kyk te veel battlestar galactica???
    pot, kettle, black, methinks

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: