Soveel nuwe CD’s

Junie 24, 2008 at 10:27 vm 3 Kommentaar

Ek was ‘n fan van Sarah McLachlan voordat ek die storie gehoor het.  Sarah McLachlan het die powers that be genader om ‘n musiekfees met vroulike musikante te hou.  Die powers weier egter om selfs twee vroulike musikante in ‘n ry te laat speel en beweer dat niemand na net vroulike musikante sal kom luister nie.  So word die Lilith Fair gebore en die res is musiekfees geskiedenis.  Te laat probeer die powers deel word van die grootste musiekfees van daardie era.

(Ons weet natuurlik dat Lilith Adam se eerste vrou was, geskape voor Eva.  Aangesien sy egter wou bo wees, is sy uit die paradys verban en word sy ‘n demoon wat wiegiedood veroorsaak.  Laat dit nou ‘n les wees vir alle vroue.)

Wat maak ‘n mens as jy drie wonderlike nuwe CD’s het?  Na watter een luister jy?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Herwin Herwinner Herwinste Did you know these facts?

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Junie 24, 2008 om 12:49 nm

    Rip, randomize playlist, repeat playlist, play

    Reply
  • 2. RMB  |  Junie 24, 2008 om 1:40 nm

    Jy kos my geld! Het sopas aangeskaf. En sommer besluit om gou vir jou ‘n brief te skryf. En tyd is ook geld. Overgesetsijnde, jy kos my dus BAIE!

    Reply
  • 3. maeree  |  Junie 25, 2008 om 1:20 nm

    zuit, weereens bewys jy waarom jy die rocket scientist is.

    rmb! lekker om jou in blogland raak te loop. dankie vir die brief. sal nog reply.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: