Die Hoof van die Huis

Junie 25, 2008 at 1:14 nm 7 Kommentaar

Die gesprek oor wie die hoof van ons huis is, is nou amptelik akademies.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Did you know these facts? Grahamstad in die koue

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Junie 30, 2008 om 11:23 vm

    Met die ore so plat getrek lyk dit soos ‘n resieskat.

    Reply
  • 2. Bertus!  |  Julie 1, 2008 om 9:46 vm

    waar is die cargo’s?

    Reply
  • 3. rosalindfranklin  |  Julie 1, 2008 om 4:39 nm

    Hier is iets onderliggend aan die gang wat getoets moet word. Ons kleinste maltees klim die afgelope 2 maande al meer in die nag op my kop, waar sy dan wil slaap.

    dit is ook julle voorland, sien ek.

    Reply
  • 4. fredddels  |  Julie 2, 2008 om 9:20 nm

    Die cargo’s is die onderklere. Anders sou Maeree nie die foto kon neem nie.

    Reply
  • 5. maeree  |  Julie 3, 2008 om 8:59 vm

    lol @ zuit. nee man, dis haar “don’t f* with me”-look

    bertus, dit is inderdaad ‘n hartseer vraag. ek sal dit gaan vra.

    rosalind, nie voorland nie. ‘n werklikheid vir ‘n jaar al. verskil tussen maltees en kat = naels.

    freddels, jy verstaan so mooi van my selfbeheersing. (gaan antwoord gou vir emmabel, toe? ek’s nie nou lus nie.)

    Reply
  • 6. freddy  |  Julie 4, 2008 om 7:10 vm

    Nee.

    Reply
  • 7. maeree  |  Julie 4, 2008 om 8:42 vm

    tshu

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: