Genugtig

Julie 4, 2008 at 3:10 nm 5 Kommentaar

Ek soek ‘n prentjie van ‘n tou.  Niks fancy nie.  Tik heel onskuldig “rope” in.  Minstens 50% van die foto’s wat ek kry, is van kaal vroue was vasgebind is.

Dis maar ‘n vreemde wêreld waarin ons leef.  Veral vir die arme vroue.

Ek moet sê, die knope is nogal indrukwekkend.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Grahamstad in die koue 7

5 Kommentaar Add your own

  • 1. freddy  |  Julie 6, 2008 om 11:16 vm

    Jy praat nonsens. Ek moes tot op die 7de bladsy search om die eerste vrou te kry. : – )

    Sy was ten volle geklee, en is seker nou nog.

    Antwoord
  • 2. maeree  |  Julie 6, 2008 om 4:59 nm

    http://www.deviantart.com
    jy móét van hulle weet.

    Antwoord
  • 3. fredddels  |  Julie 8, 2008 om 9:52 vm

    devian tart?

    Antwoord
  • 4. Bertus!  |  Julie 8, 2008 om 3:12 nm

    Tou doen dit vir party mense.

    Ek weer, moet bieg dat goeie eksegese my jags maak.

    Antwoord
  • 5. maeree  |  Julie 9, 2008 om 10:35 vm

    dan is jy sekerlik verlief op breuggemann

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: