7

Julie 7, 2008 at 3:05 nm 7 Kommentaar

Sewe jaar gelede loop ons onder die geklank van “ons” lied hand-aan-hand die kerk uit (ek, wat nie ‘n romantiese haar op my kop het nie, het ‘n “lied”), geklee in ons lewendige smaraggroen uitrustings, myne sonder ‘n cape omdat jy bang was ek gaan goth.

Vandag, sewe jaar later, is aan jou hand steeds my gunsteling plek om te wees, kan ek steeds nie my oë van jou afhou nie en raak die jare net beter.

Ubi Caritas:  Ubi caritas et amor, ubi caritas, Deus ibi est. (Waar daar deernis is, en liefde, daar is God die Heer.)

(Connie Dover, Celtic Spirit CD)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Genugtig Bedreigde spesies op jou selfoon!

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Julie 7, 2008 om 4:32 nm

    Ag nee, daar dog ek dit gaan ‘n trouvideo wees!

    Reply
  • 2. rosalindfranklin  |  Julie 7, 2008 om 5:21 nm

    baie, baie, baie mooi musiek.

    nog baie mooi jare vir julle

    Reply
  • 3. Pikkelik  |  Julie 8, 2008 om 10:17 vm

    Mag daar nog baie vredige jare vir julle wees…

    Reply
  • 4. neykie  |  Julie 8, 2008 om 12:10 nm

    mag daar nog 7 wees met baie nulle agterna…

    Reply
  • 5. George Maru  |  Julie 8, 2008 om 7:56 nm

    Baie geluk Maeree!

    En daar is niks fout met goth nie. Wel, soms.

    Reply
  • 6. maeree  |  Julie 9, 2008 om 10:42 vm

    dankie vir al die gelukwensings. maar dit was maklik.

    zuit, hoe durf jy ag nee sê vir so ‘n mooi song! en hoe lank lees jy nou al hier? wat laat jou dink dat ek enigsins ‘n trouvideo hét?

    rosalind, daai hele cd is aangrypend. ongelukkig kon ek dit nog nooit in sa opspoor nie en het dit ten duurste by amazon gekoop.

    george, ek stem. en groen is elkgeval nie goth nie, dis meer stonehenge airy-fairy. maar ek dink nie die hoof van die huis weet die verskil nie.

    Reply
  • 7. Roer  |  Julie 10, 2008 om 6:23 nm

    Ag dis sweet. Ek dink nogal die Kaapse weer is ideal vir Goth troues.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: