Ek is indigo

Julie 10, 2008 at 4:21 nm 4 Kommentaar

Ai.  Dat ek dit nou eers op hierdie laat stadium van my lewe moet ontdek!  My lewe kon soveel anders gewees het as my ouers hulle deur die esoteriese laat beïnvloed het!  Ek is ‘n indigo grootmens!

Volgens Wikipedia:

According to New Age belief, Indigo children are highly sensitive with a clear sense of self-definition and a strong feeling that they need to make a significant difference in the world. They are strong-willed, independent thinkers who prefer to do their own thing rather than comply with authority figures. They are empathic and can easily detect or are in tune with the thoughts of others, and are naturally drawn to matters concerning mysteries, spirituality, the paranormal and the occult, while opposing unquestioned authority and contradictory to convention. They allegedly possess wisdom and level of awareness “beyond their years.” They are also said to feel a strong sense of entitlement.

Some beliefs hold that they are often labeled with the psychiatric diagnoses of Attention Deficit Hyperactive Disorder (ADHD), Attention Deficit Disorder (ADD), Obsessive-Compulsive Disorder (OCD) and also Autism, and that they become unsociable when not around other Indigo Children. They are also believed to be prone to depression and sleep disorders such as insomnia and persistent nightmares. Indigo children also possess defining characteristics in learning; indigos tend to be more visual, kinesthetic learners so remember best what they can picture in their brain and create with their hands. Movement is required to keep them better focused.  [my italics]

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Bedreigde spesies op jou selfoon! Laat dit vir jou ‘n les wees…

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Julie 11, 2008 om 11:20 vm

    Ons CSV onnie het gesê New Age is maar dieselfde as Satanisme, kommunisme en die Roomse Gevaar. Demone met spesifieke name sal jou oorneem as jy sulke goed lees, want dan maak jy ‘n deur oop vir hulle om in te kom. Dan moet mense soos Fred May die demone kom uitdryf, want hulle ken hulle name. Glo alles deel van die spiritual warfare wat ons elke dag moet veg.

    Reply
  • 2. rosalindfranklin  |  Julie 11, 2008 om 4:38 nm

    Net so. Op die veldskool (die ene wat my steeds snags as ek koud, klein en bang voel jaag) het hulle dit ook vir ons gese. Sulke mense luister plate (of CD’s…draai die ipod onderste-bo) agteruit en dan praat die duiwel met hulle.

    Reply
  • 3. Sonkind  |  Julie 12, 2008 om 9:18 nm

    :lol: @ Zuit en Rosa

    Maeree, ek dink darem nie jy is alleen indigo mens hier in die blogosfeer nie ;-)

    Reply
  • 4. maeree  |  Julie 15, 2008 om 12:54 nm

    zuit, rosalind, daai is nou ook die rede waarom ek indigo is en julle nie. wê.
    sonkind, dankie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: