Laat dit vir jou ‘n les wees…

Julie 15, 2008 at 12:52 nm 5 Kommentaar

In die gees van gemeenskaplikheid stel ek graag die volgende diens bekend.

Jy kan vir jou geliefdes wat na die wegraping agterbly, ‘n e-pos stuur.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ek is indigo Dis tyd

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Julie 15, 2008 om 2:04 nm

    So vir net $40 kan ek nou ophou om al die heidene rondom my te probeer bekeer, en eerder aangaan met my eie dinge (soos meer gholf speel), en dan eerder vir hulle deur email bekeer uit die hiernamaals? What a time saver! Sign me up!

    Reply
  • 2. rosalindfranklin  |  Julie 15, 2008 om 7:32 nm

    You can edit documents any time — Regtig? Enige tyd?

    Reply
  • 3. George Maru  |  Julie 15, 2008 om 7:41 nm

    Ek vertrou nie die sisteem nie. As 3 van die 5 spanlede nie inlog vir 3 dae nie, word die emails getrigger. En wat as dit ‘n klomp heidene is wat daar werk? Die groot verdrukking sal al begin het en niemand sou hulle waarskuwings gekry het nie.

    Hoe meer ek daaroor dink, hoe meer dink ek dit is ‘n komplot.

    Reply
  • 4. Blixer  |  Julie 16, 2008 om 10:20 vm

    Hulle is heentemal verkeerd! Johannes Coetzee weet wanneer die wederkoms is!

    Reply
  • 5. Roer  |  Julie 16, 2008 om 4:42 nm

    Dis beslis ‘n komplot. LaHaye en Jenkins het niks hiervan genoem in hul Left Behind reeks nie.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: