Ongelukkig nie Pratchett nie

Julie 30, 2008 at 11:49 vm 5 Kommentaar

Terry Pratcehett se Monstrous Regiment handel oor ‘n groepie vroulike soldate:  vampiere, Igors, ens.  Die titel kom van ‘n pamflet van John Knox, getiteld The First Blast of the Trumpet Against the Monstrous Regiment of Women.

Die beste hedendaagse interpretasie kan jy egter hier aanskou:

“The Monstrous Regiment of Women, The Gunn Brother’s second documentary, goes all out to demolish the feminist worldview. From a consistently Christian perspective, they show how feminism has had a devastating impact on the church, state, and family.

Starting with the infamous 16th century essay written by the reformer John Knox against the reigning female monarch, the Gunn Brothers find plenty of application to America’s political landscape; where feminists vie for every possible office including the presidency.

Featuring an all star, all female cast, the Gunn Brothers prove that feminism has in fact restricted choices for all women, brought heartache to the lives of many, and perpetuated the largest holocaust since the beginning of time.”

[Ag mapstieks, ek kry nie die video opgelaai nie.  GAAN KYK DIT!]

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Dis tyd Niemand het my getag nie

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  Julie 31, 2008 om 12:11 nm

    Hey, kom help daar op my blog. Ex-dominees en dominees se kinders vat jou aan.

    Reply
  • 2. Bertus!  |  Julie 31, 2008 om 12:45 nm

    Die broeders Gunn sou goed in Saoedi Arabie aard.

    Reply
  • 3. maeree  |  Julie 31, 2008 om 2:11 nm

    haai, was bertus! ‘n dominee?

    (okay, mind you, hy stem seker met my saam, wat beteken hy vat my nie aan nie. which is weird.)

    Reply
  • 4. Bertus!  |  Augustus 2, 2008 om 11:23 vm

    Sleg laat jy my nou voel …

    Reply
  • 5. rosalindfranklin  |  Augustus 6, 2008 om 5:00 nm

    Hoe meer die onderrok uithang, hoe harder word hy opgetrek, later bars die rek net. LOL.
    Feministiese wereldbeskouing,,. ek dog ek is oor die kop geslaan en het in 5012 wakker geword, toe ek dit lees.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: