Die Groot Zombie vs Vampier Debat

Augustus 25, 2008 at 1:54 nm 15 Kommentaar

Ek hou van Zombies.  Die Hoof van die Huis sê hy verkies veel eerder vampiere.  (Persoonlik het ek geen probleem met vampiere nie – veral nie die soort wat ons in “From Dusk till Dawn” vind nie.)  Vampiere het meer klas, beweer die Hoof van die Huis.  Klas-shmlas, sê ek.  Ek kies enige dag ‘n straight-forward Zombie bo ‘n simbool-van-gevaarlike-seksualiteit-vampier.

En as dit kom by Zombie-Zombie of Vampier-Vampier speel, sal ek enige tyd enige van die twee wees.  Die eindressultaat is immers dieselfde en ek kou graag aan die Hoof van die Huis.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Zombies Zombies, oral Zombies Eksperiment

15 Kommentaar Add your own

  • 1. rosalindfranklin  |  Augustus 25, 2008 om 6:02 nm

    Ek sou graag ‘n vampier wil wees, ek hou van die nag en van die tipiese vampier-kleredrag. Vlieg sal heerlik wees.
    Die zombies is vir my te almal dieselfde.

    Reply
  • 2. George Maru  |  Augustus 25, 2008 om 7:36 nm

    Vampiere vir seker. Zombies is breindood.

    Reply
  • 3. fredddels  |  Augustus 26, 2008 om 8:00 vm

    Ja. Die vampiere verskil darem van mekaar. Ek kyk soms vampier flieks. Maar het beslis nie van From Dusk till Dawn gehou nie. Het te veel gevoel soos ‘n zombie fliek.

    Reply
  • 4. Pienk Zuit  |  Augustus 26, 2008 om 1:57 nm

    George is reg, zombies is dom, al wat hulle in hulle guns het is getalle. Net dom mense word zombie slagoffers. Vampiere is scary, gevaarlik.

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Augustus 26, 2008 om 2:08 nm

    So as bedmaat kies ek vampier, as teenstander ‘n zombie.

    Reply
  • 6. maeree  |  Augustus 28, 2008 om 10:51 vm

    bertus! bertus! waar’s jy?

    Reply
  • 7. Pienk Zuit  |  Augustus 28, 2008 om 11:12 vm

    Bertus bennen in België tot den naweeken (volgens zijn Facebook).

    Dese is veel makliker om in Flaams te skrywen as wat ek gedenken hetten. Dit komt amperren van natuuren!

    Reply
  • 8. fredddels  |  Augustus 29, 2008 om 12:17 nm

    lol @ zuit. Wat is Zombie in Flaams?

    Reply
  • 9. maeree  |  Augustus 29, 2008 om 12:40 nm

    zombij

    Reply
  • 10. Bertus!  |  Augustus 30, 2008 om 12:43 nm

    Skuus, ek was uitstedig.

    Vampiere is gay.

    Reply
  • 11. maeree  |  Augustus 30, 2008 om 6:07 nm

    …waarmee ons natuurlik geen probleem het nie.

    but vampires suck.

    (ek kan nie glo dit het so lank gevat nie)

    Reply
  • 12. fredddels  |  Augustus 31, 2008 om 2:57 nm

    Zombies stink.

    Reply
  • 14. fredddels  |  September 2, 2008 om 8:18 vm

    En vir jou deodorant:

    Reply
  • 15. Bertus!  |  September 2, 2008 om 12:44 nm

    Probleem met vampiere is dat hulle hulself nie by die wette van die natuur (swaartekrag, behoud van massa ens) hou nie. Dis dus onmoontlik om teen hulle te baklei, want daar is nie ‘n logiese orde aan die geveg nie. So wat is die punt?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: