Ek kuier by OppieTrap

September 20, 2008 at 1:09 nm 10 Kommentaar

Ek het gedink dat dié van julle wat nog vir OppieTrap onthou – en dalk ‘n fan was – sal hou van ‘n lukraake seleksie van titels van boeke wat op haar boekrak staan:

Gekaapte Tyd – Hennie Auckamp

Judaskus – Joan Hambridge

Die Woedende Brood – Sheila Cussons

Die Swye van Mario Salviati – Ettienne van Heerden

As Meat Loves Salt –  Maria McCann

In Search of the Immortals – Howard REad

The Namesake – Jhumpa Cabin

Draaijakkels – George Weideman

The Tibetan Book of Living and Dying – Sogyal Rinpoche

The Great Transformation – Karen Armstrong

Die Eiesoortigheid  van die Christelike Moraal – D.E. de Villiers

Awakening the Buddha Within – Luma Suya Das

Whoredom in Kimmage – Rosemary Mahoney

To Kill a Mockingbird – Harper Lee

Ek Stamel Ek Sterwe – Eben Venter

The Vagina Monologues – Eve Ensler (Wat sy by die uwe Maeree present gekry het.)

Dan vertel ek nog nie eers van haar CD-versameling nie!

Ek kuier lekker.

Entry filed under: Uncategorized.

Undead or Alive Ek is nie meer by Oppietrap nie

10 Kommentaar Add your own

  • 1. fredddels  |  September 20, 2008 om 6:51 nm

    Jy moet die trap afneem! Jy moet die trap afneem! Ons wil sien hoe sy lyk.

    Antwoord
  • 2. Bertus!  |  September 21, 2008 om 8:55 vm

    Se^ vir Oppietrap ek stuur groete. ;-)

    Antwoord
  • 3. George Maru  |  September 21, 2008 om 9:30 vm

    Maeree, gebruik jou invloed om Oppietrap weer te laat blog.

    Antwoord
  • 4. Bertus!  |  September 21, 2008 om 10:19 vm

    En vra haar om weer te blog. Mens kon aan haar skryfwerk agterkom dat sy ‘n belese vrou is.

    Antwoord
  • 5. Pienk Zuit  |  September 21, 2008 om 8:27 nm

    Neem tog ‘n paar kiekies van haar kunswerke ook. Dit was altyd baie cool.

    Antwoord
  • 6. rosalindfranklin  |  September 22, 2008 om 5:00 nm

    Ken haar nie, maar ek hou van die boeke.

    Antwoord
  • 7. Wipneus!  |  September 22, 2008 om 5:52 nm

    Ek ken haar ook nie, maar daar is baie van die boeke waarvan ek baie hou!

    Antwoord
  • 8. maeree  |  September 22, 2008 om 6:59 nm

    ek glo sy sal eendag weer blog. maar die arme vrou werk haarself tot net duskant dood. shame.

    Antwoord
  • 9. amanda  |  September 23, 2008 om 5:47 vm

    snik…whaaa…ek verlang na my maatjie….

    Antwoord
  • 10. Johan Swarts  |  September 29, 2008 om 12:49 vm

    die woedende brood!

    cussons rule. behalwe as sy oor vuur skryf.

    …wag…

    blegh.

    Antwoord

Lewer kommentaar op amanda Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds