Ek is nie meer by Oppietrap nie

September 22, 2008 at 7:30 nm 5 Kommentaar

Maar hier is die foto wat Freddy so ywerig versoek het.  (Jammer Zuit, ek was te laat vir die kunswerke.)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Ek kuier by OppieTrap X-kind

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Bertus!  |  September 23, 2008 om 1:05 nm

    Vertel ons wat jy daar by Oppietrap gedoen het.

    Reply
  • 2. fredddels  |  September 23, 2008 om 1:45 nm

    Ja. Ek sing saam met Bertus!

    Reply
  • 3. maeree  |  September 23, 2008 om 5:32 nm

    hahaha. julle dink julle is baie slim. oppietrap is ‘n jarelange vriendin van my. ek het by haar gekuier. nes ek by fredddddels gekuier het.

    Reply
  • 4. oppieTrap  |  September 23, 2008 om 5:45 nm

    Ai, hoe verlang ek na die “ou dae” van blog-bog. (Nou nie dat ek hierdie blog, Maeree, as bog beskou nie, inteendeel! Maar as ‘n mens se lewe so dramaties verander het soos myne die afgelope tyd, dan is blogs erg laag op die ranglys van prioriteite. Dis hoekom ek nou die regte-egte kuiers verkies waar mens kan wyndrink en dikstukke kan gesels. Of sommer oor bog ook! Inderdaad.
    Lank lewe blogs! (Gee net eers vir my ‘n ekstra uur in my dag, dan begin ek weer!)

    Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  September 24, 2008 om 11:00 vm

    Oppietrap, sit weer erens ‘n paar kiekies van jou kunswerke op.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: