For the fans

Oktober 25, 2008 at 8:39 vm 9 Kommentaar

AGT boeke:

‘n CD & DVD:

Én ‘n glans dagboek:

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Hoekom werk dit nie?! Weg

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Bertus!  |  Oktober 25, 2008 om 11:22 vm

    Sing hy self op daai CD?

    Reply
  • 2. Krista  |  Oktober 29, 2008 om 4:49 nm

    Hmmmmm . . .

    Reply
  • 3. maeree  |  Oktober 30, 2008 om 11:58 vm

    bertus, ek weet nie, ek het dit nie geluister nie. ek het egter wel intussen gesien dat daar nog ‘n dvd ook is.

    krista: laaaa, lalalala laaaa

    Reply
  • 4. rosalindfranklin  |  Desember 4, 2008 om 7:17 nm

    oom jan sny koring op die land
    tralalalalalala
    en die sakke word vol
    en toe bars Absa

    Reply
  • 5. maeree  |  Januarie 2, 2009 om 10:18 vm

    rosalind, was jy nugter toe jy daai geskryf het?
    lol

    Reply
  • 6. rosalindfranklin  |  Januarie 4, 2009 om 7:52 nm

    ja my liewe maeree, ek was nugter….:) ongelukkig is ek meestal nugter.

    Reply
  • 7. alma  |  Februarie 24, 2009 om 9:12 nm

    geen commit wil graag woorde van Oom Jan Sny koring op die land bekom, maar al die goed is vrek misluidend e geensins helpfull as julle kan se waar ek kan probeer

    dankie

    Reply
    • 8. rummy  |  April 28, 2009 om 2:14 nm

      Dorstyd

      1. Oom Jan sny koring op die land,
      dis geel en lyk soos goud.
      Hy tel sy sente oor en oor,
      as hy die dorsmasjien hoor.

      Refrein:
      Lekker sjakka sjakka doef,
      ghwarra doef soef doef,
      lekker sjakka sjakka doef soef doef.
      En die koring rol en die sakke word vol,
      en ons oompie glimlag breed.
      O tiereta, o tiereta! (2x)

      Koor:
      Die tannie met die kappie bring sy koffie
      na die land, bring sy koffie na die land.

      2. Ag dankie, vrou, gee tog maar gou.
      Ons oes is nie te sleg.
      Jy kan vir Koosman klere koop,
      vir jou ‘n nuwe kerkhoed.

      Refrein:

      Koor:

      Dis dorstyd in die Bosveld en die koringkies
      Lyk mooi. Ai, die boere is so bly!

      Reply
  • 9. BB  |  Februarie 26, 2009 om 12:57 nm

    LOL @ Rosie!! Dit rym nie…. maar dit dig darem – hehehe

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: