Uptown

Januarie 9, 2009 at 8:58 vm 10 Kommentaar

Ons spring van opgewondenheid: ons stadjie gaan ‘n kunsfliek-teater kry! Jippee! Met ‘n spesiale teater vir kleiner groepe (met rusbanke, drankies, e.d.m.), kabarette, feestelike tematiese aande… O, die afwagting is onhoudbaar.

So maak die teater met die ambisieuse naam “Uptown” laat in 2008 oop. Net voor Kersfees vertoon hulle twee flieks: Quantum of Solace & Mister Bones II.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Pause die moan Ek is ‘n profeet

10 Kommentaar Add your own

  • 1. oordose  |  Januarie 9, 2009 om 9:54 vm

    dit is mos maar wat deurgaan vir kuns daar in jou valley… :op

    Antwoord
  • 2. arcadia  |  Januarie 9, 2009 om 12:25 nm

    dit sou snaaks wees as dit nie so sad is nie.

    Antwoord
  • 3. Sonkind  |  Januarie 9, 2009 om 3:39 nm

    dit is mos kuns :lol: kuns…mis

    Antwoord
  • 4. rosalindfranklin  |  Januarie 9, 2009 om 4:24 nm

    LOL as dit kabaret-aand is gaan hulle ‘n stripshow hou.

    Antwoord
  • 5. George Maru  |  Januarie 11, 2009 om 6:46 nm

    LOL. Jy het jou lisensie verdien om maar te mag moan.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Januarie 20, 2009 om 3:00 nm

    dankie oordose, jy verstaan so mooi.
    nee wat arcadia, dis snaaks. ons operahuis hou tributes vir elvis en jurie els vertonings.
    sonkind, sies.
    rosalind, ek sal dit so voorstel.
    george, duh.

    Antwoord
  • 7. fredddels  |  Januarie 20, 2009 om 9:41 nm

    Lolllll. Hier by my tel James Bond ook as n kunsfliek.

    Antwoord
  • 8. maeree  |  Januarie 23, 2009 om 9:58 vm

    freeedddddeeellllsssss!!! halllooooooo!
    miskien woon ek en jy in dieselfde stad.

    Antwoord
  • 9. kat  |  Februarie 10, 2009 om 8:16 vm

    …maar dit SMAAK soos kuns!

    Antwoord
  • 10. boerinballingskap  |  Februarie 10, 2009 om 2:30 nm

    :)

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: