Ek is ‘n profeet

Januarie 20, 2009 at 2:58 nm 3 Kommentaar

Nee, regtig. So het ek bv. jare gelede al voorspel* dat die VSA ‘n swart president sal hê lank voordat hulle ‘n vroulike president sal hê. Vandag word daardie voorspelling waar.

*Hier doen ek dít wat mense so dikwels doen – verwar profesie met voorspellings. Profesie is natuurlik iets heel anders as om die toekoms te voorspel. Ek is ‘n profeet, maar ek kan nie die toekoms voorspel nie. Wel, nie altyd nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Uptown Vroeg-aand in die bos

3 Kommentaar Add your own

  • 1. Die piesangverkoper  |  Januarie 20, 2009 om 3:14 nm

    Mens wil nou nie die goed teen mekaar opweeg nie, maar ek dink dis nogal ‘n groter prestasie. Daar was al talle ontwikkelde Westerse lande wat vrouepresidente gehad het (Angela Merkel, Margaret Thatcher, etc), maar so ver ek weet is dit die eerste keer dat ‘n lid van ‘n minderheidsras leier van ‘n Westerse moondheid word (tensy jy Jode tel).

    Reply
  • 2. maeree  |  Januarie 23, 2009 om 9:59 vm

    pppffffft

    Reply
  • 3. Raymary  |  Julie 18, 2015 om 11:18 nm

    Goeienaand jammer dat ek so laat pla. Ek wil net baie graag vra of u nie asseblief vir my en my gesin en familie n gebed kan doen nie asseblief. Op die oomblik gaan dit nie te wel met ons weens omstandighede ni, maar ek glo, vertrou, en hoop dat god u deurbraak sal maak want deur die swaar storm bly hy getrou. Amen

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: