@#$*& Firefox

Januarie 27, 2009 at 4:01 nm 5 Kommentaar

Ek keer sommer terug na Internet Explorer.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Vroeg-aand in die bos Laat-aand

5 Kommentaar Add your own

  • 1. George Maru  |  Januarie 27, 2009 om 5:32 nm

    Maeree, as getroue leser van inderdaad, het ek nou inderdaad die vrymoedigheid om vir jou te sê dat jy besig is om te ontspoor. Ek meen Internet Explorer ?!!

    Antwoord
  • 2. Pienk Zuit  |  Januarie 28, 2009 om 1:13 nm

    Wat’s fout skattebol? Firefox te moeilik vir ‘n vrou om reg te kry?

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Januarie 28, 2009 om 2:58 nm

    Ag nee, jy wou nie byt aan my belaglike chauvinistiese hoek nie.

    nee, my blog het nie geskuif nie, dit het net tydelik (hopelik nie permanent nie) op die agtergrond geskuif omdat ek :
    1. Geretrench is en toe nuwe werk moes soek,
    2. pa geword het,
    3. soveel as moontlik gholf gespeel het in die vakansie,
    4. krieket gekyk het in die nag en in die dag moes slaap,
    5. vergeet wat nog.

    Ek sal laat weet sodra daar weet aksie is op my blog. Op die oomblik het ek nog net genoeg tyd om nou en dan ander mense se blogs te lees en simpel comments te los.

    Antwoord
  • 5. Johan Swarts  |  Januarie 30, 2009 om 11:28 vm

    Zuit, die dag wat jy ophou blog sal tragies wees.

    Maeree – Sê van FF wat jy wil, IE is nog steeds die shitste van alle browsers. Daar is webstandaarde (dis ‘n los term, maar ek gebruik dit anyway) en Microsoft volg dit eenvoudig net nie.

    Om ‘n site vir IE te ontwikkel is ‘n pyn in die an00z.

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: