‘n Tragiese storie met ‘n semi-gelukkige einde

Januarie 29, 2009 at 3:08 nm 4 Kommentaar

Opgedra aan die Piesangverkoper – ek wonder of daar jakkalse in hulle dorpie is?

jakkalsDie jakkalse is ‘n groot probleem vir die boere. Amper so erg soos die droogte en die sprinkane. So vertel iemand dat hy gevra word om honderde hoendertjies vanaf Murraysburg na Rietbron te vervoer. Daar word dodelike gif, gemeng met heuning, onder die hoendertjies se kele gesmeer. Dié word dan in die veld losgelaat. Die jakkalse vang die hoendertjies en sterf binne minute.

Nadat die persoon die hoendertjies afgelaai het, sê een van die boere dat hy besluit het om dit maar liewers nie te doen nie – dis te veel soos moord.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Laat-aand Nuwe Genus

4 Kommentaar Add your own

  • 1. amanda  |  Januarie 30, 2009 om 5:54 vm

    ja, natuurlik is die jakkals ‘n plaag want hulle natuurlike voedsel, die springhase word uitgeroei deur die boere. Die gemiddelde afrikanerboer het mos nog nooit gehoor van ekologiese boerdery nie!! Bliksems – plaas dit hulle sommer die gif in kry vir hulle barbaarse gedrag

    Antwoord
  • 2. dorothy black  |  Januarie 30, 2009 om 1:02 nm

    that’s amazing!

    Antwoord
  • 3. rosalindfranklin  |  Januarie 30, 2009 om 4:16 nm

    trek my keel nou toe.

    Antwoord
  • 4. Die piesangverkoper  |  Februarie 2, 2009 om 6:07 vm

    Dis waar,

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: