Chastity

Februarie 12, 2009 at 11:36 vm 4 Kommentaar

Ek is besig met Adele Ahlberg Calhoun se finominale “Spiritual Disciplines Handbook – Practices that transform us“.  (Wanneer ek dit klaar deurgewerk het, gaan ek ‘n vreedsame, serene wese wees wat in voeling is met haarself, haar medemens, die heelal en God. Ek gaan permanent so ‘n paar sentimeter bokant die grond sweef.)

spiritualdis

So het ek aanvanklik nie eers oorweeg om na die gedeelte oor “Chastity” te kyk nie.  Ek dink nie die selibaat is vir my bedoel nie.  Ek hoop ook dat die Hoof van die Huis ten minste effens ontsteld sal wees as ek kies vir ‘n selibate leefstyl.

So gaan loer ek tog na die dissipline van reinheid en was aangenaam verras.  Ek haal ‘n paar hoogtepunte aan:

Practice includes [o.a.]:

  •  Not using sex as a test of love
  • not engaging in sexual behavior that leaves anyone with shame, distress or guilt
  • loving rather than using people

God-given fruit [o.a.]

  • celebrating yourself as a sexual being

Sy haal ook vir Joyce Huggett aan:

Casual recreational sex is hardly a feast – it’s not even a good, hearty sandwich.  It is a diet of fast food served in plastic containers… The tiger of desire has to be tamed, not chained, nor mounted and ridden, but trained.  Love never storms the gates.  

*Disclaimer  Ek gebruik tans Google Chrome, en dit het nie so ‘n fancy speltoetser soos Firefox nie.  Sê ek maar net.  Vir ingeval.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Nuwe Blokkie Selibaat Heroorweeg

4 Kommentaar Add your own

  • 1. oordose  |  Februarie 12, 2009 om 11:48 vm

    ek hou van kentucky of steers. so een of twee maal ‘n week…

    Reply
  • 2. Emil  |  Februarie 12, 2009 om 2:02 nm

    Die “practice includes” is goeie riglyne en verduidelik tog mooi die essensie van seks tussen twee mense. Ons leef ongelukkig in ‘n era van “instant gratification,” aangedryf deur die plastiekkultuur van oor-wulpse celebrities en poniekoerante en advertensiewese ens.

    Die boek lyk na goeie leesstof.

    Reply
  • 3. maeree  |  Februarie 13, 2009 om 12:02 nm

    pizza! moenie vergeet van pizza nie! en ons almal weet wat kfc en steers en pizza aan jou doen….

    emil, die boek is flippen briljant.

    Reply
  • 4. rosalindfranklin  |  Februarie 15, 2009 om 9:36 nm

    “instant gratification” werk glad nie vir my nie. niks.

    selibaatheid sal vir my glad nie so erg wees nie. dit sal vir my 100 keer erger wees om nie te kan/mag lees nie. as ek moet kies…easy!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: