Wat ek hierdie week geleer het

Februarie 19, 2009 at 10:44 vm 6 Kommentaar

miskruier3Sodra jy al die moeite gedoen het om jou hoop stront in ‘n mooi ronde, hanteerbare bolletjie te rol, sal daar altyd ‘n ander miskruier kom wat jou bol stront probeer steel. miskruiersEn op die ou end lê die bol stront verlate in die pad en niemand is bereid om te erken dat dit hulle stront is nie.

(Freddy, jy mag maar hierdie storie in ‘n preek gebruik.)

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Selibaat Heroorweeg Vir my 2 oorblywende lesers se amtelike kennisname

6 Kommentaar Add your own

  • 1. fredddels  |  Februarie 19, 2009 om 12:50 nm

    Mag ek die miskruiers ook wys, of net die bal?

    Reply
  • 2. fredddels  |  Februarie 20, 2009 om 8:49 vm

    Miskien kom comment niemand op hierdie post nie, omdat hulle nie lus het om ook hierso oor Mugabe te gesels nie.

    Reply
  • 3. Sonkind  |  Februarie 21, 2009 om 8:37 nm

    :lol:

    You just never fail to give me a good laugh – en GENOEG stof tot nadenke ;-)

    Reply
  • 4. Wipneus!  |  Februarie 23, 2009 om 8:26 vm

    Dit laat mens dink :lol:

    Reply
  • 5. BB  |  Februarie 26, 2009 om 12:54 nm

    Hahahaha! Laat my nou dink aan die tekenprent/cartoon met die miskruier wat by McDonalds se drive-thru stop?? Seg hy vir die cashier: “One No.2 please!” LOL!!

    Reply
  • 6. maeree  |  Februarie 26, 2009 om 3:19 nm

    fredddddels, jy mag enigiets doen. ek vang net nie die mugabe verwysing nie. wie praat oor mugabe? anyway, daar’s geen kommentaar nie, want niemand lees meer hier nie. behalwe jy. en een of twee ander nimmereindigers.

    sonkind, dit was eintlik nie stof nie hoor.

    wipneus, mens moet ook versigtig ry want die vlieglose miskruier is ‘n bedreigde spesie.

    BB – is daar regtig so ‘n ad? dis flippen briljant!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: