Vir my 2 oorblywende lesers se amtelike kennisname

Februarie 26, 2009 at 3:10 nm 11 Kommentaar

oopkop1Need I say more?

(Wat van: O Lord, it’s hard to be humble when you’re perfect in every waaaayyyyyyy!)

Entry filed under: Uncategorized.

Wat ek hierdie week geleer het Ek’s ‘n dapper muis…

11 Kommentaar Add your own

  • 1. oopkop  |  Februarie 27, 2009 om 7:24 vm

    Nou kan jy met kastanjette deuntjies tokkel :P

    Antwoord
  • 2. dorothy black  |  Februarie 27, 2009 om 7:35 vm

    no man – post the link – can’t read that small without giving myself a headache

    Antwoord
  • 3. fredddels  |  Februarie 27, 2009 om 7:47 vm

    @ Oopkop: Of die Nutcracker suite speel.

    Antwoord
  • 4. fredddels  |  Maart 3, 2009 om 11:53 vm

    Dankie virri inloer, Maeree. Ja, gaan goed dankie, ek is weer op die lug.

    Antwoord
  • 5. Johan Swarts  |  Maart 4, 2009 om 4:22 nm

    wazzzzuuuuuuuuuuuuuuuuup

    Antwoord
  • 6. Die piesangverkoper  |  Maart 6, 2009 om 5:31 nm

    Gaan jy deur een of ander dark night of the soul?

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Maart 6, 2009 om 5:55 nm

    oopkop – maar dit sal meer opgewek moet wees as “o lord, it’s hard to be humble”

    dorothy – click on “need i say more”!

    freddddddels, ek’s baie trots dat jy nie ‘n pseudoniem gebruik het nie – en dat jy terug is.

    johan, piesangverkoper a.k.a. bertus, my ouma is hierdie week dood. en ek werk baie baie baie hard. te hard. /me spoeg
    maar ek’s nie bang nie.

    hey piesang, ek het ‘n maatjie van jou ontmoet. hy’s nie verbaas dat jy my geïgnoreer het die een keer wat ons ontmoet het nie.

    Antwoord
  • 8. rosalindfranklin  |  Maart 6, 2009 om 9:54 nm

    hel, ek moet darem net amptelik se: ek is sekerlik een van daardie twee flippen lesers!! en soms, ja soms, praat ek hier sommer met myself ook . . .

    Antwoord
  • 9. Sonkind  |  Maart 6, 2009 om 10:03 nm

    Rooskind – ek is ook een van die twee lesers, so dan neem ek aan Piesang a.k.a. Bertus en Johan kan nie lees nie :lol:

    Antwoord
  • 10. rosalindfranklin  |  Maart 6, 2009 om 10:57 nm

    nee hulle kyk net prentjies, hulle is nog klein

    Antwoord
  • 11. maeree  |  Maart 9, 2009 om 10:20 vm

    rosa, sonkind – verwys my onlangse inkskrywing.

    Antwoord

Lewer kommentaar op Sonkind Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds