Vir die lesers wat net prentjies kyk…

Maart 9, 2009 at 10:19 vm 7 Kommentaar

…wou ek ‘n sexy prentjie post. Gaan soek so ewe onder DeviantArt se “artistic nude” foto’s. Ek is egter onseker hoe “artistic” ‘n ereksie is. En netnou rapporteer iemand my blog. Dus, geen prentjie nie. Gaan soek jou eie.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Ek’s ‘n dapper muis… Facebook Ferslawing

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Sonkind  |  Maart 9, 2009 om 12:44 nm

    LOL! – kliphard

    Ek gaan nou maar self daai prentjies soek!

    Antwoord
  • 2. George Maru  |  Maart 9, 2009 om 7:29 nm

    Ag doen dit vir die Afrikaanse blogosfeer.

    Antwoord
  • 3. appelkoper  |  Maart 10, 2009 om 11:53 vm

    Tipies Maeree. Sien net die een ding en haak toe daarby vas…

    Antwoord
  • 4. BB  |  Maart 12, 2009 om 7:25 vm

    Wahahaha!!! Jy is soooooo uuuuhhhmmm ‘artistically’ minded!! Ek is vrek dankbaar dat jy nie die artictis erection geplaas het nie… mind you – ek het die Eiffeltower afgekom tydens die ‘google’ daarvan :mrgreen:

    Antwoord
  • 5. maeree  |  Maart 12, 2009 om 10:15 vm

    sonkind, sterkte. dis regtig nie mooi nie.

    george! hy leef! hmmm, wonder hoekom die woord “ereksie” jou uit jou winterslaap uitgekry het? elkgeval, ek sou, maar dié wat ek gesien het, was nie waardeerbaar nie. en ek kan ‘n ereksie op sy tyd waardeer.

    appelkoper, wou jy gehad het ek moes kaal meisies post? blah. been there, seen that – orals. wat sal dan nou interessant wees daaraan.

    bb? wat presies het jy gegoole? hmmm? kom, wees nou eerlik.

    Antwoord
  • 6. George Maru  |  Maart 12, 2009 om 8:19 nm

    Ek berei voor vir ‘n comeback. Baie binnekort.

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Maart 16, 2009 om 5:14 nm

    come back! baby come back!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: