Tentjie vind ‘n tuiste

Maart 16, 2009 at 5:12 nm 5 Kommentaar

tentjieDie tentjie het toe uiteindelik aangekom by die plek waar dit wou wees.  Hoe lank dit daar gaan bly, sal net die tentjie weet.  Miskien word dit die huis van ‘n kolonie miere.  Of ‘n handige plekkie vir ‘n miskruier om haar skat te bêre.  Of dalk sal ‘n apie dit vind en daarmee speel.

Goodbye & good luck, Tentjie!

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Facebook Ferslawing Hoofpyn gewaarborg

5 Kommentaar Add your own

  • 1. dorothy black  |  Maart 17, 2009 om 8:47 vm

    that is VERY VERY funny

    Antwoord
  • 2. Sonkind  |  Maart 18, 2009 om 10:54 vm

    Nee man, dis die feetjies & kabouters se basaar tentjie! ;-)

    Antwoord
  • 3. Pikkelik  |  Maart 18, 2009 om 11:10 vm

    Nie basaar nie!! Dis ‘n markies tent vir Felencia fee en Karoolus kabouter se troue…. Het gister ‘n uitnodiging gekry… :oops:

    Antwoord
  • 4. oopkop  |  Maart 19, 2009 om 8:17 vm

    Ek het nogals gewonder wat van die tentjie geword het.

    Antwoord
  • 5. rosalindfranklin  |  Maart 19, 2009 om 5:32 nm

    Ek onthou die tentjie, laas was hy in die kar gewees…..ek is so bly hy kon sy penne inslaan.

    ietsie bly al klaar in hom ek sien sy stertjie uitsteek, sien julle dit nie?

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: