What’s God got to do with it?

Maart 23, 2009 at 6:48 nm 4 Kommentaar

Ek is ‘n fan van Dorothy.  (Ek is ook bly dat ek nie haar ma is nie.)  Hierdie post word dus opgedra aan haar, spesifiek in reaksie hierop.

Ek dink dis algemeen bekend dat ek glo seks en godsdiens het alles met mekaar te doen.  Maar nie noodwendig m.b.t. die “wat is sonde en wat nie?” vraagstuk nie.

Indien jy egter wonder oor wat mag – en nie mag nie – is daar ‘n paar baie hulpvaardige websites.  Soos hierdie een.

Genadiglik (Yeah!) hou hulle nie op by die sonde-vraagstuk nie.  O nee.  Daar is hulp vir hulpelose Christene!  Ek  hou uiteraard van “What to do with a vibrator“.  Maar moenie dat ek vir jou voorskryf nie – gaan lees verder en deel jou persoonlike gunsteling hier onder.  (Sonder grafika, dankie.)

‘n Ander website wat ek prettig vind, is Christian Nymphos.  By hulle – ja, by die Christen tannies – het ek uitgevind wat die term “pegging” beteken. (Go pegging!) Dis ook op hulle aanbeveling wat ek die produk gekoop het waarvan ek later ‘n foto sal plaas.

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

Hoofpyn gewaarborg hoe die liefde werk

4 Kommentaar Add your own

  • 1. Sonkind  |  Maart 23, 2009 om 8:58 nm

    Maeree – jy is VER beter as ‘n appel ‘n dag. LOL!

    Antwoord
  • 2. dorothy black  |  Maart 24, 2009 om 8:59 vm

    hey maeree :)
    ja the question isn’t really what enlightened christians are doing or not doing with their own bodies…or teaching their children about what is ‘right’ or ‘wrong’ it’s really a general statement on religion across the board and also that a) many people seem to think that morals and religion are mutually inclusive and that b) that the majority of the god-fearing are quick to damn others about their choices – homosexuality, sex before marriage, abortion etc – and it’s not just a christian thing…

    Antwoord
  • 3. George Maru  |  Maart 25, 2009 om 7:37 vm

    Interessant, maar ek dink daar is BAIE meer wat toelaatbaar is as wat op hulle lys is. En ek dink van hulle hang-ups word artifisieël geskep oor die issues van ‘n klomp woestynswerwers baie jare gelede.

    Anyways, sien uit na die foto!

    Antwoord
  • 4. jones  |  Maart 28, 2009 om 1:40 nm

    Ek het geweet van die pegging-aktiwiteit, maar nie wat die naam is nie, nou weet ek ook.
    Die mense wat so teen die gay’s is, gooi natuurlik die anale penetrasie as onnatuurlike voorbeeld, maar die is ‘n jokkie ne? Ander mense geniet is ook, hulle se dit net nie. Ha!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: