hoe die liefde werk

Maart 31, 2009 at 3:05 nm 8 Kommentaar

die hoof van die huis sê dat ek ‘n goeie dwarf sal maak, want ek het harige voete en ‘n baard.

en ek is steeds lief vir hom (en hy vir my, tsv die harige voete en baard).

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

What’s God got to do with it? Familiefoto

8 Kommentaar Add your own

  • 1. George Maru  |  Maart 31, 2009 om 7:36 nm

    En hy? Tsv wat is jy nog lief vir hom? :)

    Reply
  • 2. maeree  |  April 1, 2009 om 7:24 vm

    ten spyte daarvan dat hy my ‘n dwarf noem, george. maar jy’t my ‘n goeie idee gegee: ek’t pas vir hom gesê hy sal ‘n goeie wookie wees, want hy’s lank & harig (hoewel ‘n bles wookie). hy’s glad nie beïndruk nie. hehe. maar dit kan ook moontlik wees omdat hy nog slaap.

    Reply
  • 3. oordose  |  April 1, 2009 om 8:12 vm

    hy’s nie harig (of blond) genoeg vir ‘n wookie nie… hy lyk nogal bietjie soos bigfoot, mind you!

    Reply
  • 4. fredddels  |  April 2, 2009 om 8:36 vm

    Dwarf? Weet hy dan nie wat is die verskil tussen ‘n dwarf en ‘n hobbit nie?

    Reply
  • 5. maeree  |  April 3, 2009 om 11:07 vm

    oordose, hoeveel van sy lyf het jy al gesien om te weet hoe harig hy is, huh? anyway, wookie, bigfoot, saskwatch, alles werk.

    fredddddels, gaan jy hom regtig probeer out-geek? hobbit meisies het nie baarde nie. alle dwarfs het baarde. maar dwarfs dra swaar boots, so ek weet nie hoe hy weet hoe hul voete lyk nie. hy wil by jou weet of jy die verskil tussen ‘n hobbit en ‘n halfling weet. onthou, hy weet alles (intj).

    Reply
  • 6. Pienk Zuit  |  April 6, 2009 om 12:03 nm

    Ek weet nou nog nie wanneer voete iets anders beteken wanneer jy die woord gebruik nie, veral nie in hierdie geval nie.

    Reply
  • 7. rosalindfranklin  |  April 8, 2009 om 7:37 nm

    Wow julle sal lekker wollerige kinders kan maak. foto’s asb

    Reply
  • 8. maeree  |  April 11, 2009 om 10:37 vm

    zuit, vir ‘n rocket scientist kan jou soms nogal dof wees. die voete metafoor werk net vir mans. so as dit oor my voete gaan, gaan dit oor my voete. as dit oor die hoof van die huis se voete gaan, kan either way werk.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: