Familiefoto

April 11, 2009 at 10:52 vm 8 Kommentaar

wookieDie Hoof  van die Huis

04Maeree

Advertisements

Entry filed under: Uncategorized.

hoe die liefde werk Toevallig is daar soms geweld teen vroue…

8 Kommentaar Add your own

  • 1. Sonkind  |  April 11, 2009 om 9:53 nm

    :lol: Van waar die “outfit”, Maeree?

    Antwoord
  • 2. Krista  |  April 12, 2009 om 7:30 nm

    Nê? :wink:

    Antwoord
  • 3. fredddels  |  April 14, 2009 om 8:11 vm

    Haai, Maeree, maar jy het gewig aangesit!

    Antwoord
  • 4. oopkop  |  April 16, 2009 om 5:19 nm

    Awwww, dis nogals jammer daar gaan nie sulke kleintjies wees nie ;)

    Antwoord
  • 5. maeree  |  April 24, 2009 om 4:44 nm

    sonkind, dit was een van ons verbeeldingryke speletjies. ek is ‘n amazone, kan jy nie sien nie?

    krista, juis

    fredddels!!!!!! en daar dag ek ek het gewig verloor! bwhaaaa! snik.

    oopkop, jy sal my laat heroorweeg. of dalk nie.

    Antwoord
  • 6. rosalindfranklin  |  April 28, 2009 om 8:48 nm

    Baie dankie vir die foto’s en dink steeds die kinders, soos ek voorheen voorspel het, sal pragtig wollerig en dus troetelrig wees.

    Antwoord
  • 7. Pienk Zuit  |  Mei 4, 2009 om 2:01 nm

    Julle haarsny rekening moet nogal skokkend wees.

    Antwoord
  • 8. kat  |  Mei 16, 2009 om 7:06 nm

    Sterrebeertjies…. of is dit nou MaSeSterBeertjie? ;)

    Antwoord

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: