Toevallig is daar soms geweld teen vroue…

April 24, 2009 at 4:56 nm 6 Kommentaar

maar waar dit vandaan kom, sal ek nooit verstaan nie. Hoekom sal enige persoon ‘n vrou sleg wil behandel? Daar word dan met soveel respek oor hulle gepraat en na hulle verwys.

So wil ‘n dominee gister baie opgewonde vir my ‘n foto wys van “die perfekte vrou in die kerk”.  Die is natuurlik ‘n foto van ‘n vrou met ‘n toegezipte ritsluiter in plaas van ‘n mond.  Die foto het hy gebruik in ‘n presentation aan leiers in sy gemeente.  Hy dink dis snaaks.  Funny, ek dink dis geweld.

Hierdie onderonsie inspireer my om te foto’s van die perfekte vrou te gaan google.  Sy lyk onder andere so:

the_perfect_woman

of so:

aperfect_woman

Haha.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Familiefoto Temalied

6 Kommentaar Add your own

  • 1. fredddels  |  April 27, 2009 om 7:53 nm

    Het jy toe jou punt gesê, of het jy dit gemime?

    Reply
  • 2. rosalindfranklin  |  April 28, 2009 om 8:46 nm

    Ja dit is vreeslik snaaks ek kan nie my lag hou nie, ongelukkig lag baie mense saam met my

    Reply
  • 3. rev  |  April 29, 2009 om 6:51 vm

    jip, ook ‘n ds maar dié ds is nie snaaks nie!

    Reply
  • 4. oopkop  |  April 30, 2009 om 7:57 vm

    Dis om van te kots.

    Reply
  • 5. maeree  |  April 30, 2009 om 4:29 nm

    freddddels, weet jy, ek was stomgeslaan.

    genugtig, maar daar lees baie dominees hier. ek hou van dominees.

    Reply
  • 6. rosalindfranklin  |  Mei 7, 2009 om 10:25 nm

    dit gebeur veel, veel meer as wat ons sou dink, dit is nie rare geisoleerde gevalle nie

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: