Dameskring

Junie 11, 2009 at 8:00 vm 5 Kommentaar

Ek was gister-aand by ‘n byeenkoms van die vroulike weergawe van die Broeder-, askuus, Afrikanderbond.  Wat ek geleer het:

  • Ek is steeds bang vir trappe.
  • Die petrol in my kar moet tot die einde van die maand hou, ek het nie geld vir nog nie, magtig.
  • Riana Scheepers is “Dr. Adri”  van die Huisgenoot.  Ek weet nie of sy ‘n dokter/doktor is nie.  Ons veronderstel maar so.
  • Die Nuwe Kinderverseboek is flippen briljant (I wants it!), maar kos oor die R200.
  • Ons is vreeslik opgewonde as oor ons TAAL en kan ons giggel nie hou as ons ‘n hele aand in AFRIKAANS kan deurbring nie.  Ek fnuik hulle tog, want ek doen dit ELKE AAND.  En sommer deur die dag ook.
  • Dames het mekaar nodig om mekaar te ondersteun om soos dames te wees.  Ons moet mekaar op ons plek hou, want lyk my ons is nie van nature steriotiep nie.
  • Ek is nog nooit genader om deel te word van hierdie organisasie nie.  Dalk is dit duidelik dat ek nie hul hulp nodig het om ‘n vrou te wees nie.  Of dalk lyk ek na ‘n hopelose saak.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Temalied Skuldig skuldig skuldig

5 Kommentaar Add your own

  • 1. Die piesangverkoper  |  Junie 11, 2009 om 9:11 vm

    Die ideale vrou is soos ‘n dame op straat en soos ‘n hoer in die slaapkamer. Dit het ek in een of ander rap liedjie gehoor.

    Ek het voorts gister die DVD Zombie Strippers gekoop. Sal ASAP daaroor rapporteer.

    Reply
  • 2. maeree  |  Junie 11, 2009 om 9:31 vm

    nee! nee! net nie zombie strippers nie!
    ek kon vir my daai verseboek gekoop het met die geld wat jy so mors.

    Reply
  • 3. Sonkind  |  Junie 11, 2009 om 8:52 nm

    Nie net die verseboek nie Maeree – die nuwe Afrikaanse sprokies ook. PVerkoper – jy het reg gehoor LOL!

    Reply
  • 4. rosalindfranklin  |  Julie 6, 2009 om 5:25 nm

    so was dit dames aktueel of jong dames dinamiet….

    Reply
  • 5. maeree  |  Augustus 4, 2009 om 8:50 vm

    nee rosalind, was dameskring.

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: