Die stryd om die Waarheid

Augustus 13, 2009 at 11:44 vm 10 Kommentaar

Net omdat ek bietjie meer liberaal is as die gemiddelde Christen, veral as dit by seksualiteit kom, beteken dit nie dat ek geen etiek het nie. Ek glo dat jy onder geen omstandighede ander mag gebruik nie, dat ons almal na die beeld van God geskape is en daarom verdien om met respek behandel te word.

Nou wil die Hoof van die Huis by my weet waar in die Bybel dit staan dat threesomes sonde is. (Nie dat hy ooit te vinde sal wees vir my voorstel vir ‘n threesome nie.)

Ag vrek. Wat het ek gedoen om dit te verdien?

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

VRA MY TOESTEMMING! Net vrae en vrae

10 Kommentaar Add your own

  • 1. oordose  |  Augustus 13, 2009 om 12:56 nm

    goeie punt. terwyl ek nie die grondbeginsels van veelwywery goed ken nie, kan ek nie dink dat ‘n man wat sy kaarte reg gespeel het nie elke nu en dan meer as een van sy vrouens saam in die kooi kon kry nie. en ek dink nie die bybel het gesê hy mag dit nie doen nie… alhoewel ek moet sê die vlugtige sweterigheid van ‘n moderne threesome veel meer atraksie inhou as die konstante onderhoud van twee vrouens!

    Reply
  • 2. maeree  |  Augustus 13, 2009 om 1:05 nm

    nee man, swak argument. daardie mense was getroud. en hulle het nie die goed sáám gedoen nie, hulle het beurte gemaak. die enigste waarvan ek weet wat dit saam gedoen het, was noag se dogters – en dit word beslis nie goedgekeur nie.

    anyway, ons praat nie hier van ‘n threesome wat uit een man en twee vroue bestaan nie, maar een vrou en twee mans.

    Reply
    • 3. oordose  |  Augustus 14, 2009 om 10:40 vm

      ok, nou dit weet ek beslis staan nêrens in enigeiemand se bybel nie. dis blote spekulasie dat hulle dit nie saam gedoen het nie. as ek moet gaan op wat ek van mans weet, en dan ook daaraan dink dat mans se woord in daai dae wet was, gaan jy nie vir my vertel dat hulle net beurte gemaak het nie…

      Reply
    • 4. oordose  |  Augustus 14, 2009 om 10:41 vm

      en o ja, ‘n threesome is ‘n threesome, tensy jy spesifiseer wat die geslagte behoort te wees, is dit in die eye of the beholder

      Reply
  • 5. Pienk Zuit  |  Augustus 14, 2009 om 9:52 vm

    Tel ‘n groot vibrator saam met jou man as ‘n 3-some? Of ‘n 2-en-‘n-half-some?

    Reply
    • 6. oordose  |  Augustus 14, 2009 om 10:38 vm

      of ‘n three-e-e-e-e-e-e some…

      Reply
  • 7. Die piesangverkoper  |  Augustus 14, 2009 om 3:32 nm

    Abram, Sara en Hagar was ‘n threesome, net nie almal tegelyk nie.

    Reply
  • 8. Pienk Zuit  |  Augustus 14, 2009 om 9:18 nm

    Met al daai vrouens van Salamo is ek seker daar was ten minste nou en dan threesomes (of meer) betrokke. Anders sou elkeen van hulle net elke 3 jaar of so bietjie aksie kry.

    Reply
  • 9. George Maru  |  Augustus 14, 2009 om 10:10 nm

    Share the love. Is dit nie Bybels nie?

    Reply
  • 10. maeree  |  Augustus 18, 2009 om 9:42 vm

    julle is almal ‘n klomp perverts. gmph.

    piesang, wil jy nie vir ons ‘n studie doen oor multiple-partner seks in die ou testament nie, asb?

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: