Okay, hieroor sal ek blog

Augustus 18, 2009 at 8:10 nm 7 Kommentaar

Wat ‘n handige mgaftertjie!

O wee, besluite besluite… rubber, chocolate, kers…

Ek gaan sommer nou een bestel, dan sal ek die kunswerk wat ek gemaak het, afneem en vir julle ‘n foto’tjie plaas.

Skuus, FOTO.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Net vrae en vrae Die laaste zombie novel wat ek ooit sal lees

7 Kommentaar Add your own

  • 1. Die piesangverkoper  |  Augustus 19, 2009 om 9:17 vm

    Hoekom?

    Reply
  • 2. oordose  |  Augustus 19, 2009 om 9:18 vm

    en hierdie keer sal ek meer diskressie aan die dag lê, synde jy nog STEEDS nie ‘n diskleimertjie het nie… jy weet sommige van ons kan gefire word vir op sulke links kliek? jy moet iets bysit soos “kliek byrie huis”

    Reply
  • 3. freddy  |  Augustus 19, 2009 om 1:11 nm

    Dit gee so half ‘n ander dimensie aan Turkish Delight of Top Deck.

    Reply
  • 4. maeree  |  Augustus 24, 2009 om 4:56 nm

    ag nee komaan. is dit die beste wat julle kan doen? hier is soveel moontlikheid vir grappies en julle laat alles verbygaan!

    piesang, hoekom wat?

    oordose, jy’s elkgeval nie veronderstel om te blog by die werk nie. hoekom sal ek jou dan nou waarsku?

    freddy… top deck… hehe. whole nuts.

    Reply
  • 5. George Maru  |  September 15, 2009 om 6:41 nm

    Ek neem aan jy het gehoor wat in Alabama gebeur het? Dalk moet jy daaroor blog :)

    Reply
  • 6. freddy  |  September 15, 2009 om 9:19 nm

    Miskien is die mense van Alabama net tevrede met wat mens alles met ‘n geweerloop kan doen.

    Reply
  • 7. Självförsvarsspray  |  Maart 6, 2010 om 3:56 nm

    Great post! Clone willy is really fun!

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: