Onnodig opgewonde

September 4, 2009 at 11:30 vm 6 Kommentaar

tabasco

Ek dag hulle maak nou reuse bottels tabasco.  Dink ek moet onmiddelik die Zuit inlig. 

Toe nie.

Entry filed under: Uncategorized. Tags: .

Spiritualiteit & Seksualiteit Pride and Prejudice and Zombies

6 Kommentaar Add your own

  • 1. Pienk Zuit  |  September 4, 2009 om 1:53 nm

    Ag nee! Bleddie Bloody Mary mix!

    Hierdie somer gaan ek weer ‘n paar chilli variëteite aanplant. A.g.v. ‘n kombinasie van baie reën laas winter, en slakke, het my vorige 2 plante nie oorleef nie. (Wie’t gedink slakke hou van chilli plante?!)

    Reply
  • 2. freddy  |  September 4, 2009 om 8:02 nm

    Vertel die Franse.

    Chilli escargots. Organic.

    Reply
  • 3. dorothy black  |  September 7, 2009 om 3:46 nm

    hey! bloody mary mix?? for real? i’m loving it!

    Reply
  • 4. Pienk Zuit  |  September 10, 2009 om 2:31 nm

    Jammer vir die spam, maar as ek moeite gaan doen soek ek lesers. Lees meer oor Suid-Afrika se tweede satelliet, SumbandilaSat, se lansering op die 15 September op my blog. Elke dag tot die lansering sal daar ‘n satelliet-verwante inskrywing wees.

    Reply
  • 5. speedhakoo  |  September 30, 2009 om 3:01 nm

    maar mens kry reuse bottels tabasco, rerig, haas jou na jou naaste makro

    Reply
  • 6. maeree  |  Oktober 2, 2009 om 9:54 vm

    speedhako, ek weet. en ook klein handsak-botteltjies. maar ongelukkig nie so reusagtig soos bg nie.
    https://inderdaad.wordpress.com/2007/10/11/wanneer-dinge-in-die-lewe-reg-is/

    Reply

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds


%d bloggers like this: