Scorpio Smorpio

November 14, 2006 at 1:21 nm 28 Kommentaar

Scorpions are known for their intense and powerful natures. They are willful, proud and calm with an electrifying undercurrent of seething intensity. Their demeanor is dignified and reserved, affable and courteous, and many have a gaze that is both direct and penetrating. Their secretive natures make them natural detectives. Many Scorpios possess a suspicious outlook, and need to know the reasons behind everything. Their sensitivity, and pride allow them to be easily hurt, quick to feel insult or injury, even when none is intended, and easily roused to heights of anger. An angry Scorpio is a sight to see. When they harness their abundant energy constructively, their self-confidence tempered with shrewdness, and their ambition coupled with generosity toward others, they excel at whatever they undertake. No middle ground for a Scorpio, all or nothing. They are serious folk, but quite charming to people they like, and when social events call for it. Their tragic flaw is their immense pride. Once wronged, once Scorpio’s pride has been diminished, the game of courtesy is over.

Ek het geen gewetensbeswaar teen astrologie nie, maar bogenoemde is loutere twak. EK IS NIE SO NIE!

Entry filed under: Uncategorized.

Finaal The Wee Free Men

28 Kommentaar Add your own

  • 1. Weiers  |  November 14, 2006 om 2:15 nm

    Het jou ma nie miskien vir jou gelieg oor jou geboorte datum nie?

    Of anders is dit nou maar van tyd tot tyd so dat party Scorpio’s ander van dieselfde afkoms in die steek laat :-)

    Antwoord
  • 2. Weiers  |  November 14, 2006 om 2:15 nm

    Het jou ma nie miskien vir jou gelieg oor jou geboorte datum nie?

    Of anders is dit nou maar van tyd tot tyd so dat party Scorpio’s ander van dieselfde afkoms in die steek laat :-)

    Antwoord
  • 3. Adam  |  November 14, 2006 om 2:31 nm

    He-he. My ma sê altyd ek is ‘n tipiese scorpio, maar ek stem nie saam nie. Ek is ‘n oulike scorpio.

    Hier bo is egter ‘n paar dingetjies wat wil-wil bekend klink…

    Antwoord
  • 4. Adam  |  November 14, 2006 om 2:31 nm

    He-he. My ma sê altyd ek is ‘n tipiese scorpio, maar ek stem nie saam nie. Ek is ‘n oulike scorpio.

    Hier bo is egter ‘n paar dingetjies wat wil-wil bekend klink…

    Antwoord
  • 5. Freddy  |  November 14, 2006 om 9:06 nm

    Gegewe die intense inhoud van vandag se bydrae, sal ek dan maar veiliger speel en se^ “Ja, ek stem saam. Jy is nie so nie…”

    Antwoord
  • 6. Freddy  |  November 14, 2006 om 9:06 nm

    Gegewe die intense inhoud van vandag se bydrae, sal ek dan maar veiliger speel en se^ “Ja, ek stem saam. Jy is nie so nie…”

    Antwoord
  • 7. Freddy  |  November 14, 2006 om 9:07 nm

    Haai! VRYHEID VAN SPRAAK!!! Op Maeree se blog!!! Dis dadelik op!

    Antwoord
  • 8. Freddy  |  November 14, 2006 om 9:07 nm

    Haai! VRYHEID VAN SPRAAK!!! Op Maeree se blog!!! Dis dadelik op!

    Antwoord
  • 9. Freddy  |  November 14, 2006 om 9:08 nm

    Ek sal my nou gedra. Maeree is nie n stompioen nie.

    Antwoord
  • 10. Freddy  |  November 14, 2006 om 9:08 nm

    Ek sal my nou gedra. Maeree is nie n stompioen nie.

    Antwoord
  • 11. maeree  |  November 15, 2006 om 11:47 vm

    as dit nie was vir die feit dat ek presies soos beide my ma en pa lyk nie, sou ek gedink het ek’s aangeneem en hulle het gejok oor die datum.
    punt is: ek’s baaaaie nicer as jou average scorpio. nederiger ook.

    freddy, onthou ek het steeds die mag om enigiets te delete met die druk van ‘n knoppie.

    Antwoord
  • 12. maeree  |  November 15, 2006 om 11:47 vm

    as dit nie was vir die feit dat ek presies soos beide my ma en pa lyk nie, sou ek gedink het ek’s aangeneem en hulle het gejok oor die datum.
    punt is: ek’s baaaaie nicer as jou average scorpio. nederiger ook.

    freddy, onthou ek het steeds die mag om enigiets te delete met die druk van ‘n knoppie.

    Antwoord
  • 13. Do Kwang  |  November 16, 2006 om 10:43 vm

    Ek tik hierdie net om te toets hoe lank dit gaan vat om te verskyn.

    Antwoord
  • 14. Do Kwang  |  November 16, 2006 om 10:43 vm

    Ek tik hierdie net om te toets hoe lank dit gaan vat om te verskyn.

    Antwoord
  • 15. Do Kwang  |  November 16, 2006 om 10:43 vm

    wow

    Antwoord
  • 16. Lammervanger  |  November 16, 2006 om 2:04 nm

    Poep

    Antwoord
  • 17. Lammervanger  |  November 16, 2006 om 2:04 nm

    Poep

    Antwoord
  • 18. Lammervanger  |  November 16, 2006 om 2:04 nm

    Ha ha!!!!!!!!!!!!!!

    Antwoord
  • 19. Anonymous  |  November 17, 2006 om 9:41 vm

    Geluk met jou verjaardag (ek raai dis vandag). Hoop HVDH het jou skimpe vir geskenke in ag geneem.

    Antwoord
  • 20. Anonymous  |  November 17, 2006 om 9:41 vm

    Geluk met jou verjaardag (ek raai dis vandag). Hoop HVDH het jou skimpe vir geskenke in ag geneem.

    Antwoord
  • 21. Lammervanger  |  November 17, 2006 om 10:48 vm

    Geluk met jou verjaarsdag Maeree. Ek hoop dat daar ‘n aangename jaar vir jou voorle^ en dat dit net goeie dinge vir jou inhou. Jou present is op pad.

    Antwoord
  • 22. Lammervanger  |  November 17, 2006 om 10:48 vm

    Geluk met jou verjaarsdag Maeree. Ek hoop dat daar ‘n aangename jaar vir jou voorle^ en dat dit net goeie dinge vir jou inhou. Jou present is op pad.

    Antwoord
  • 23. Anonymous  |  November 17, 2006 om 11:59 vm

    Maeree, ons gee vir Lammervanger tot Maandag om jou beloofde persent te post. Anders het ek ‘n geskikte foto wat ek sal post. Wat my tot dusver verhoed het is dat ek ook op daardie foto verksyn, met net so min klere, maar dis niks wat mens nie met photoshop kan regmaak nie.

    Antwoord
  • 24. Anonymous  |  November 17, 2006 om 11:59 vm

    Maeree, ons gee vir Lammervanger tot Maandag om jou beloofde persent te post. Anders het ek ‘n geskikte foto wat ek sal post. Wat my tot dusver verhoed het is dat ek ook op daardie foto verksyn, met net so min klere, maar dis niks wat mens nie met photoshop kan regmaak nie.

    Antwoord
  • 25. Lammervanger  |  November 17, 2006 om 1:32 nm

    Rick jy moet nou mooi dink

    Antwoord
  • 26. Lammervanger  |  November 17, 2006 om 1:32 nm

    Rick jy moet nou mooi dink

    Antwoord
  • 27. maeree  |  November 17, 2006 om 3:18 nm

    baie dankie vir die gelukwensings. heugelike dag is môre, maar ek sal jul gelukwensings vir dan bêre. as julle wil, sal ek ‘n foto van my geskenk post.

    ag kom nou, moenie lelik wees nie. photoshop! sies! ek gee nie om as daar meer as een kaal man op die foto is nie.

    Antwoord
  • 28. maeree  |  November 17, 2006 om 3:18 nm

    baie dankie vir die gelukwensings. heugelike dag is môre, maar ek sal jul gelukwensings vir dan bêre. as julle wil, sal ek ‘n foto van my geskenk post.

    ag kom nou, moenie lelik wees nie. photoshop! sies! ek gee nie om as daar meer as een kaal man op die foto is nie.

    Antwoord

Lewer kommentaar op Lammervanger Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds