Sexy man

Februarie 21, 2008 at 11:39 vm 9 Kommentaar

johnny-depp1.jpg

Ek was maar nog ‘n jong tiener toe ek een aand per ongeluk afkom op “21 Jump Street” op TV.  Ek was onmiddelik verlief op Johnny Depp se briljante toneelspel.  My hoërskooljare deur het ek getrou elke prentjie wat ek van hom kon vind, netjies uitgeknip en liefderyk op my kas geplak.

johnny_depp1_300_400.jpg

Intussen het my respek vir sy  veelsydige toneelspel net meer gegroei.  Ek love die aweregse rolle wat hy kies en die pret wat hy duidelik het wanneer hy sulke onverwagse karakters speel.  Ek het gehou van:

  • Edward Scissorhands
  • Benny & Joon (briljant!)
  • What’s Eating Gilbert Grape (van die beste flieks ooit)
  • Don Juan Demarco
  • Nick of Time
  • Sleepy Hollow
  • Chocolat
  • From Hell
  • Pirates of the Caribbean
  • Once upon a time in Mexico (wahahaha)
  • Secret Window
  • Finding Neverland
  • Charlie and the Chocolate Factory
  • Corpse Bride

johnny_depp.jpg

Beeldskoon én talentvol. *sug*

Entry filed under: Uncategorized.

Sexy Grappie Die lied van alle liedere

9 Kommentaar Add your own

  • 1. Roer  |  Februarie 21, 2008 om 11:51 vm

    Die man is ‘n finominaal. Op my Kersfeeslysie was Pirates of the Caribbean. Toe kry ek sommer die hele Trilogy. Lucky me. Hy mag maar! (bonus: hy’s ‘n goeie pa)
    Weird confession: Hy’s tot vir my hot as Jack Sparrow… Gaan kyk hier http://jacksparrow.moonfruit.com/

    Antwoord
  • 2. sonkind  |  Februarie 21, 2008 om 12:53 nm

    Maeree, jy het voorwaar uitmuntende smaak! Die man SMEUL. Hy mag enige tyd sy skoene onder my bed inskuif! :lol:

    Antwoord
  • 3. rosalindfranklin  |  Februarie 21, 2008 om 5:13 nm

    Don Juan Demarco, dit was nou ‘n lekker fliek met mooi musiek. ‘n Fliek waarin mens kan verdwyn.

    Antwoord
  • 4. George Maru  |  Februarie 21, 2008 om 7:51 nm

    O ja! O ja!

    (“What’s eating Gilbert Grape?” is ‘n great movie.)

    Antwoord
  • 5. Bertus!  |  Februarie 21, 2008 om 8:37 nm

    Dit spyt my dat jy nie sy heel beste fliek, The Ninth Gate, noem nie. Dis ook een van die regisseur Roman Polanski se beste flieks. Ek het dit omtrent vyf keer op die grootskerm gekyk, en besit ook die DVD.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Februarie 22, 2008 om 12:24 nm

    bertus! ek het ongelukkig nog nie daai ene gesien nie! kan jy glo? pateties. ek sal die saak vanaand probeer regstel.

    (ek is nog effens getraumatiseer nadat ek naar geraak het in cloverfield)

    Antwoord
  • 7. maeree  |  Februarie 22, 2008 om 12:25 nm

    wonderlike link daai, roer! ek het ook al die pirates dvd’s, plus ‘n paar van die ander op bogenoemde lys.

    Antwoord
  • 8. TristonJ  |  Februarie 23, 2008 om 7:16 nm

    hy is in my opinie een van die mindere akteurs wat enige!! rol kan vertolk asof dit vir hom en hom allen gemaak is! hy sal enige vrou se knee lam kan maak daar by :wink:

    Antwoord
  • 9. idiwidi  |  Maart 19, 2008 om 9:04 vm

    mmmmmm aaaahhhhh!

    Antwoord

Lewer kommentaar op idiwidi Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds