Droomhuis

Junie 17, 2008 at 9:49 vm 11 Kommentaar

Ek het die naweek ‘n foto van my droomhuis geneem:

As ek nie bg huis kan kry nie, sal die een ook werk:

Terwyl ek so op Nature’s Valley rondgeloop en huise beloer het, het ek gewonder of dit beter is om ‘n houthuis of ‘n baksteenhuis te bou? Vir bakstene word grond uit die aarde gegrawe en vir houthuise word bome afgekap. Die bome is egter vir daardie rede geplant, so dis moontlik volhoubaar. Tog moet houthuise jaarliks chemies behandel word. I don’t know.

Entry filed under: Uncategorized.

Naak is mooi Frack

11 Kommentaar Add your own

  • 1. Droomhuise « Die Pienk Zuit  |  Junie 17, 2008 om 11:58 vm

    […] 17, 2008 Droomhuise Posted by Pienk Zuit under Uncategorized   Maeree se droomhuis is in Nature’s […]

    Antwoord
  • 2. Jaco  |  Junie 17, 2008 om 12:14 nm

    Hout en bakstene moet onderskeidelik gebak word in oonde of deur saagmeulens verwerk word wat elk hulle eie ekologiese impak het. Wat van ‘n kliphuis?

    Antwoord
  • 3. netjane  |  Junie 17, 2008 om 2:54 nm

    Met ‘n “turf” dak?

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Junie 17, 2008 om 4:23 nm

    As jy regtig Groen wil gaan, oorweeg ‘n Earthship.

    Antwoord
  • 5. Pikkelik  |  Junie 17, 2008 om 6:26 nm

    Of dit nou hout, steen of klip is, die bome maak die plek… Ek is boommanies, solank ek bome het is ek happy!

    Antwoord
  • 6. Johan Swarts  |  Junie 18, 2008 om 12:11 vm

    dink jy daar is baie spinnekoppe daarso?

    Antwoord
  • 7. Pienk Zuit  |  Junie 18, 2008 om 9:08 vm

    Wees vandag deel van ‘n amptelike Guinness Wêreldrekord!

    Antwoord
  • 8. maeree  |  Junie 18, 2008 om 9:57 vm

    zuit, dankie vir die earthsip link, maar my droomhuisie is móói.

    johan, ek vermoed so. ek het wel ‘n skerpioen gesien. dis natuurlik al probleem. maar (en daar’s die ekologiese vraag weer) deel van die jaarlikse behandeling wat die hout kry is gif wat alle kruipende en vlieënde insekte wat in die huis kom, summier doodzap. of stadig dood martel.

    pikkelik, dis presies die ding! daar’s huisies by die see ook in nature’s valley, maar ek soek een in die bos.

    Antwoord
  • 9. Johan Swarts  |  Junie 18, 2008 om 4:43 nm

    *sidder

    Antwoord
  • 10. Johan Swarts  |  Junie 18, 2008 om 4:43 nm

    *sidder

    Antwoord
  • 11. Wipneus!  |  Junie 27, 2008 om 5:07 nm

    Oe ek sal maklik hier ‘n plekkie kan skrop, ek hou daarvan, weg van alles!

    Antwoord

Lewer kommentaar op Johan Swarts Kanselleer antwoord

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds