Niemand het my getag nie

Augustus 7, 2008 at 2:08 nm 10 Kommentaar

Maar ek dink Dellie se speletjie is cool.

1. Besch, Saarland (Germany), 2. My secret blue paradise :), 3. Spring Jubilation, 4. yawn, 5. Smoking, 6. Step by step… steadily ♫♫, 7. Wildebeest, 8. Flickr meltdown, 9. 蝴 butterfly 蝶, 10. Call of the Raven (formerly Nature’s Special Effects), 11. Watering the Wall of Indifference, 12. Peace Moment

Entry filed under: Uncategorized.

Ongelukkig nie Pratchett nie Uniegebou, 9 Augustus 1956

10 Kommentaar Add your own

  • 1. Zee  |  Augustus 7, 2008 om 2:50 nm

    Sjoe, wat ‘n mooi kombinasie van foto’s!!!

    Antwoord
  • 2. rosalindfranklin  |  Augustus 7, 2008 om 3:13 nm

    LOL (ek is ook nie getag nie, maar ek sal dit waarskynlik nie regkry nie, ek onderneem hier voor almal om jou volgende keer te tag).

    Ek hou baie van die kat wat opera sing!

    Antwoord
  • 3. Pienk Zuit  |  Augustus 7, 2008 om 3:55 nm

    Nou net om uit te figure wat is wat (lyk nie of dit in volgorde is nie)

    My raaiskoot is:
    Wat is jou naam? 2

    Wat is jou gunsteling kos? 5

    Watter hoërskool het jy bygewoon? 7

    Wat is jou gunsteling kleur? 4

    Watter vermaaklikheid ster is jou gunsteling? 8

    Jou gunsteling drankie? 11

    Jou droom vakansie? 1

    Gunsteling nagereg? 6

    Wat wil jy wees wanneer jy groot is? 10

    Wat in die lewe het vir jou die meeste waarde? 3

    Een woord om jouself te beskryf? 12

    Jou blog/flickr/chat naam? 9

    Hoeveel het ek reg?

    Antwoord
  • 4. Pienk Zuit  |  Augustus 7, 2008 om 3:59 nm

    o wag, ek is maar net stadig.

    Antwoord
  • 5. Roer  |  Augustus 8, 2008 om 11:15 vm

    Jy was getag. Ek sien jy’t ook ‘n ding vir roomys. Lekker.

    Antwoord
  • 6. maeree  |  Augustus 8, 2008 om 12:12 nm

    zuit, jys funny.
    die gapende kat, interessant genoeg, is oranje.
    en prentjie 9 is ‘n postman.
    weird

    Antwoord
  • 7. Sonkind  |  Augustus 8, 2008 om 7:44 nm

    Rosalind – ek het almal getag wat nie getag is nie, so in effek is jy en Maeree ook getag :-)

    Antwoord
  • 8. Pienk Zuit  |  Augustus 11, 2008 om 11:09 vm

    Haha funny, of “daar’s nie ‘n manier ek nooi jou ooit vir ‘n braai” funny?

    Antwoord
  • 9. maeree  |  Augustus 12, 2008 om 10:48 vm

    weet nie, sê maar?

    Antwoord
  • 10. Eilandkind  |  Augustus 12, 2008 om 3:00 nm

    yeehaa vir Johnny Depp, ons het dieselfde foto gekies!

    Antwoord

Lewer kommentaar

Trackback this post  |  Subscribe to the comments via RSS Feed


Feeds